Home > Terms > Afrikaans (AF) > Huntington se siekte

Huntington se siekte

Chorea van Huntington (medies), oorerflike chorea of senuweeaandoening wat op gevorderde leeftyd voorkom, gekenmerk deur onreëlmatige bewegings, spraakverstoring en geleidelik toenemende kranksinnigheid. So genoem na G. Huntington, Amerikaanse geneesheer (1851 tot 1916).

0
  • Part of Speech: noun
  • Synonym(s):
  • Blossary:
  • Industry/Domain: Biology
  • Category: Neuroscience
  • Company:
  • Product:
  • Acronym-Abbreviation:
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Festivals Category: Easter

Paasfees

'N jaarlikse Christelike fees ter herdenking van die opstanding van Jesus Christus, waargeneem op die eerste Sondag na die eerste volmaan ná die ...

Contributor

Featured blossaries

Basics of Photoshop

Category:    1 6 Terms

Lady Gaga Albums

Category: Entertainment   2 7 Terms