upload
Facebook, Inc.
Industry: Internet
Number of terms: 2312
Number of blossaries: 0
Company Profile:
Facebook is a social networking website where users can post personal profile information, pictures, and other information and join networks based on location, workplace, school, etc. Uses can link and send messages to other members so that if their information changes, their networked friends ...
'n Kenmerk wat as 'n skakel voorkom langs iets wat jy op Facebook sien wat ander in kennis stel dat jy van iets hou of dit waardeer, hetsy dit 'n video, kommentaar of iets anders is. Besoek die Hulpsentrum om meer uit te vind.
Industry:Internet
'n Profiel wat beperkte toegang tot sy poste toelaat totdat volle goedkeuring deur die profielhouer verleen word.
Industry:Internet
Jest to nazwa filmu.
Industry:Family
Una característica que aparece como enlace a algo que se ve en Facebook que permite que los usuarios hagan saber a otros usuarios que aprecian ese algo, ya sea un vídeo, un comentario o cualquier otra cosa. Consulte el centro de ayuda para ver más información sobre este término.
Industry:Internet
Facebook Marketplace is 'n kenmerk wat deur Facebook ontwikkel is wat gebruikers toelaat om gratis geklassifiseerde advertensies in die volgende kategorieë te pos: Te Koop, Behuising, Werksgeleenthede, of gesoek.
Industry:Internet
Lid
'n Persoon wat by 'n groep aangesluit het en aan groepsaktiwiteite deelneem.
Industry:Internet
Soortgelyk aan 'n nuustoevoer, maar met 'n verskil. Een persoon vorm die middelpunt van 'n Mini Toevoer. Elke persoon se Mini Toevoer weerspieël wat onlangs in hul profiel verander het en watter inhoud (notas, foto's, ens) bygevoeg is. Mini Terugvoere word outomaties gestuur en op vriende se profiele gepos vir almal om te sien.
Industry:Internet
Facebook Selfoon bied veelvoudige kenmerke vir jou foon, soos Facebook Selfoonweb (m.facebook.com), Facebook Selfoontekste en Facebook Selfoonoplaaie. Gaan hier om Facebook Hulp (Selfoonweergawe) te sien.
Industry:Internet
'n Sirkel van vriende en kennisse waarvan die middelpunt 'n stad, skool, maatskappy of militêre organisasie is. Besoek die Hulpsentrum om meer uit te vind.
Industry:Internet
Nuustoevoere bring gebeure in jou sosiale sirkels na vore op Facebook. Nuustoevoere word op profiele gepos vir almal om te sien.
Industry:Internet