Karin

Johannesburg, South Africa

You regret more the things you haven't done than the things you have done.

159 Terms    0 Blossaries    4 Followers    21240 Viewers

Karin

Johannesburg, South Africa

You regret more the things you haven't done than the things you have done.

159 Terms    0 Blossaries    4 Followers    21240 Viewers

Karin's Terms

jen

Travel; Cruise

Die jen is die amptelike geldeenheid van Japan; dit is die geldeenheid waarmee die derde meeste gehandel word op die effektebeurs ná die Verenigde State se dollar en die euro

netboek

Computer;

'n tipe draagbare komputer wat spesifiek ontwerp is vir draadlose kommunikasie en toegang tot die internet.

Handvrye

Mobile communications; Mobile phones

Beskryf die toebehore wat gebruik word om jou hande vry te hou wanneer jy 'n gesprek hou op 'n mobiele foon (selfoon) Handvrye toebehore behels gewoonlik 'n handstuk of oorstuk.

Following(0) View all

Karin is not following any users.